top of page

Aansoekvorm

Klik hieronder om ons aansoekvorm af te laai.

Voorwaardes vir Aanvaarding
  • Skoolgelde is vooruitbetaalbaar voor of op die 1ste van elke maand.
  • Skoolgelde word jaarliks hersien.
  • Skriftelike kennisgewing van een volle kalendermaand sal benodig word indien u kind die skool verlaat. Kansellasies sal nie aanvaar word vir Desember nie.
  • Geen afslag sal gegee word vir kinders wat nie skool bywoon as gevolg van vakansie, siekte of enige ander rede nie.
  • Kinders sal nie toegelaat word met klere wat hulself of ander kinders se veiligheid in gevaar stel nie, bv. toutjies/kettinkies wat hul kan wurg.
  • Die skool sal gesluit wees gedurende
          - Publieke- en skoolvakansiedae
          - Noodsituasies
          - Mid Desember - mid Januarie
  • Kinders met 'n aansteeklike siekte sal nie toegelaat word om skool by te woon nie.
  • Dokters- of kliniekbriewe word benodig na doktersbesoeke.
  • Die skool behou die reg om enige persoon wat nie by die reëls en regulasies van die skool hou nie, weg te wys sonder voorafgaande kennisgewing asook geen terugbetaling van skoolgelde.
Kleuterskool Vorms
bottom of page